EPISODE · Nov 5, 2019 · 23 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Wat kan politici leer van die Springbokke se Wêreldbeker strategie, spanbou, wedersydse respek en oorwinning? Dit is die vrae wat by mens opkom, ná die Bokke se puik oorwinning teen Engeland. Ons praat nou hieroor met professor Dirk Kotze van UNISA se Departement Politieke Wetenskap, en die politieke kommentator, skrywer en veteraan-joernalis Max du Preez.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m