Monitor episode artwork

EPISODE · Oct 7, 2019 · 14 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Verskeie organisasies, soos die Vryheidsfront Plus en die Afrikanerbond het die Menseregtekommissie van vooroordeel in die rassismesaak teen Eben Etzebeth beskuldig. Etzebeth toer op die oomblik saam met die Springbokke in Japan vir die Wereldbekertoernooi. Die Menseregtekommissie het Vrydag 'n klag by die gelykheidshof ingedien na inwoners van Langebaan Etzebeth van rassisme beskuldig het. Anita Visser het met die voorsitter van die MRK, professor Bongani Majola, en ook die hoofsekretaris van die Afrikanerbond, Jan Bosman, gepraat.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 14:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 14 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on October 7, 2019.

What is this episode about?

RSG — Verskeie organisasies, soos die Vryheidsfront Plus en die Afrikanerbond het die Menseregtekommissie van vooroordeel in die rassismesaak teen Eben Etzebeth beskuldig. Etzebeth toer op die oomblik saam met die Springbokke in Japan vir die...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!