EPISODE · Aug 28, 2019 · 8 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die afgelope paar weke word daar debat gevoer oor die regering se plan om die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan te implementeer. Die plan beloof om Suid-Afrika se gesondheidsorg fundamenteel te verander. Terwyl argumente ten gunste van die NGV fokus op die ongelykhede in die bestaande stelsel, draai die argumente daarteen om die praktiese aspekte en volhoubaarheid van die implementering. Este de Klerk doen verslag.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m