EPISODE · Jan 10, 2019 · 16 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Dit is verkiesingsjaar en Mei is die groot maand. Saam met die opwinding van 'n naderende verkiesing sien 'n mens al hoe meer voorspellings oor wat moontlik kan gebeur. Daar is mense wat meen die ANC het 'n algehele laagtepunt bereik wat hulle duur te staan kan kom. Dan is daar ander wat meen die ANC onder president Cyril Ramaphosa kan weer heelwat beter as in die verlede doen. Monitor het aan die ontleder en bestuurskonsultant Dawie Scholtz gevra om sy projeksies op die tafel te gooi. In deel I het hy die verwagtinge vir die ANC bespreek. In Deel II kom die DA, EFF en VF Plus aan die beurt.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m