Monitor episode artwork

EPISODE · Jan 9, 2019 · 1H

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Dit is verkiesingsjaar en Mei is die groot maand. Saam met die opwinding van 'n naderende verkiesing sien 'n mens al hoe meer voorspellings oor wat moontlik kan gebeur. Daar is mense wat meen die ANC het 'n algehele laagtepunt bereik wat hulle duur te staan kan kom. Dan is daar ander wat meen die ANC onder president Cyril Ramaphosa kan weer heelwat beter as in die verlede doen. Monitor het aan die ontleder en bestuurskonsultant Dawie Scholtz gevra om sy projeksies op die tafel te gooi. Wat hy toe gedoen het maar nie voordat hy eers verduidelik het hoe hy by sy voorspellings uitgekom het nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 9, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 1:00:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 hour and 0 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on January 9, 2019.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!