EPISODE · Jun 9, 2020 · 54 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Disabled People South Africa in die Noord-Kaap sê die blindes wat hulle verteenwoordig voel dat die Coronavirus Pandemie hulle veral swaar tref.; Die minimum ouderdom waarop 'n kind strafregtelik aangekla kan word is verhoog na 12.; Professor Shabir Madhi van Wits universiteit sê die Oos-Kaap gaan die volgende fokus gebied van die Covid-19 pandemie wees.; en landsburgers in sestien lande wil hê hul regerings moet die omgewing se bewaring n prioriteit maak na die Covid-19 pandemie.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m