EPISODE · May 7, 2020 · 48 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — In die program: Die Suid-Afrikaanse Beroepsjagvereniging sê wildplase wat buitelandse jagters ontvang is die swaarste getref in die toerisme bedryf.; Wolveilings kan tydens die vlak vier inperking weer plaasvind, maar onder streng voorsorgmaatreëls.; Justice Project South Africa, is bekommerd oor die groot aantal Suid-Afrikaners wat glad nie gesigsmaskers dra nie.; en verskeie uitgewers staak die publikasie van ikoniese tydskrifte.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.