Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
RSG — Kanadese kenners oor wetenskap-etiek waarsku dat navorsers nie kortpaaie moet vat om 'n entstof vir Covid-19 te vind nie.. 'n Indiepte bespreking met 'n politieke ontleder en 'n ekonoom oor die president se toespraak gisteraand... En, Leon van Nierop praat later vanoggend oor die jongste Stephen King-reeks, 'n dokumentêr oor 'n man wat al vir jare glo onskuldig in die tronk sit, en 'n romantiese komedie.
Embed this episode
No transcript yet.