EPISODE · Apr 22, 2020 · 56 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — In die tweede deel van Monitor op 22 April - Ons ontleed die president se toespraak gister waarin verskeie ekonomiese maatreels aangekondig is; Die COVID-19 pandemie het ook 'n impak op die geestesgesondheid van gesondheidwerkers - maar daar is hoop vir hulle en Burgerregte organisasies vra dat Suid-Afrika 'n meer dinamiese arbeidsomgewing moet skep
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.