EPISODE · Apr 20, 2020 · 49 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — In die tweede uur van die Monitor-uitsending op 20 April 2020** Kommer heers oor 'n toename in die styging van see vlakke weens die smelting van Groenland se ys-plaat; Die laaste oorlewende lid van die Stander-bende, Allan Heyl is oorlede - een van sy jarelange vriende praat met ons oor sy lewe; en tegnologie het skielik 'n noodsaaklikheid geword in hierdie tyd van inperking - wat beteken dit vir ons toekoms?
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.