EPISODE · Mar 24, 2020 · 35 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — In die Tweede halfuur van Monitor... Die 21 dae afsonderingstydperk sal oormôre om middernag in werking tree. In reaksie op die regering se nuwe regulasies praat ons met die ekonoom, Dawie Roodt en die politieke ontleder, Dr Piet Croucamp. Intussen gaan die regering die skandering en toetsing van mense verskerp om die verspreiding van Covid-19 te beperk.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m