EPISODE · Mar 20, 2020 · 39 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Restaurant eienaars is bekommerd oor die impak van die regering se streng maatreëls oor Covid 19 op hul sakeondernemings.; Troues word toenemend uitgestel weens die Corona virus.; Frankryk het sy inwoners onder 'n verpligte 15-dae isolasie-tydperk geplaas.; en vir mense wat wonder of fliekteaters nog vir die volgende paar weke gaan oop wees, het Leon van Nierop nuus in sy weeklikse fliekrubriek.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m