EPISODE · Mar 18, 2020 · 41 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die departement van gesondheid het laat gisteraand in 'n verklaring gesê dat nog 23 nuwe gevalle van die coronavirus in die land bevestig is.Praktiese raad oor die COVID19-virus. Intussen het die hof gelas dat twee mense onder kwarantyn geplaas moet word - 'n regskenner gee duidelikheid oor wat jy mag en nie mag doen in terme van die Gesondheidswet, wanneer dit kom by die siekte.....
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m