EPISODE · Dec 18, 2019 · 29 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — COP 25 het die week n verklaring uitgereik waarin gevra is dat nuwe riglyne daargestel moet word om koolstofdioksied uitlaatgasse verder te verminder. Intussen was daar kritiek vanuit mediakringe dat die beraad wat in MADRID gehou is, nie genoeg gedoen het om markte te reguleer in die verband nie. Vir meer hieroor, praat ons nou met professor Francois Engelbrecht van WITS universiteit se GLOBAL CHANGE INSTITUTE.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m