Monitor episode artwork

EPISODE · Jul 22, 2019 · 22 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — President Cyril Ramaphosa sê hy gaan dringend die howe nader om die bevindings van die Openbare Beskermer se verslag oor hom, te hersien. Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het bevind dat Ramaphosa die parlement doelbewus mislei en sy uitvoerende etiek geskend het toe hy 'n vraag oor 'n skenking van 500-duisend rand van Bosasa vir sy 2017 presidensiële veldtog, beantwoord het. Sy het ook aanbeveel die president se veldtog moet ondersoek word vir moontlike geldwassery. President Ramaphosa het aanvanklik gesê die geld is aan sy seun betaal vir werk wat hy gedoen het, maar het later gesê dit is sonder sy medewete vir sy presidensiële veldtog geskenk. Liela Magnus doen verslag ....

NOW PLAYING

Monitor

0:00 22:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 22 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 22, 2019.

What is this episode about?

RSG — President Cyril Ramaphosa sê hy gaan dringend die howe nader om die bevindings van die Openbare Beskermer se verslag oor hom, te hersien. Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het bevind dat Ramaphosa die parlement doelbewus mislei en sy...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!