EPISODE · Feb 12, 2019 · 14 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Meer as 20 onwettige myners wat verlede week in die Gloriamyn in Mpumalanga vasgeval het, het die fokus weer op die verskynsel geplaas. Een van die myners is dood. Dit is maar een van talle plekke in die land waar die probleem van onwettige mynbedrywighede handuit ruk. Nog so 'n plek is Kleinzee aan die Noordkaapse Weskus waar onwettige delwers die dorpie oorval. Delwers kla dat hulle brood op die tafel moet sit en inwoners kla oor die chaos en algehele verval wat die praktyk meebring, om nie eers van die veiligheidsrisiko's te praat nie. Om lig op die saak te werp praat ek met Paul Swartbooi, 'n gemeenskapsaktivis, Koos Bischoff van die Gemeenskapspolisieringsforum en Veronica van Dyk, 'n LP van die DA wat in die gebied woon.....
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m