EPISODE · Aug 23, 2018 · 20 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Vroue verkies sorg-gerigte loopbane eerder as beroepe soos ingenieurswese. Dis een van die uitlatings wat die Hoof van die Suid-Afrikaanse Siviele Ingenieurs Instituut, Manglin Pillay, onlangs in die spervuur gehad het. Die uitlatings het tot oproepe vir Pillay se bedanking gelei. Anita Visser het die kwessie ondersoek.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m