EPISODE · Aug 9, 2018 · 8 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — 'n Aansoek is gister by die Wes-Kaap Hooggeregshof ingedien waarin die Universiteit Stellenbosch Regskliniek, Summit Financial Partners en 10 van hul kliënte, regterlike ingryping versoek. Dit hou verband met onwettige skuld-invorderingspraktyke van na bewering meer as 'n miljard rand. Ons praat nou hieroor met Stephan van der Merwe, die Senior Prokureur en Notaris Publiek by die US Regskliniek..
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m