EPISODE · Nov 13, 2017 · 18 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Apartheid het n bruikbare bloudruk gelaat vir die korrupsie wat ons tans beleef. Dit was die strekking van n boodskap deur twee joernaliste, Karyn Maughan en Pieter-Louis Myburgh, skrywer van The Republic Of Gupta, a Story of State Capture. Maughan het tydens n voorlegging aan die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Konstitusionele Regte en die Skool vir Publieke Leierskap, gesê staatskaping het nie saam met die Guptas in 1993 in Suid-Afrika gekom nie. Die Hoof sekretaris van die Afrikaner Bond, Jan Bosman, sê aikona - om die blaam op Apartheid te plaas is holrug gery en loutere onsin.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.