Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
RSG — Die SAUK en die SAL, wat albei in 'n diep finansiële verknorsing verkeer, het pas nuwe raadsvoorsitters en nuwe raadslede gekry. Die vraag is nou: hoe gemaak om 'n omkeerstrategie te bewerkstellig sodat sake kan verbeter? Heindrich het hieroor met die toekomskundige en stelselsdenker dr. Morne Mostert en die geoktroeërde rekenmeester Barend Petersen van Sizwe Business Recoveries gepraat.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 9 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on October 20, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.