EPISODE · Oct 5, 2017 · 18 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Monitor se Aardklop-span praat met Dawid Minnaar oor hoe moeilik dit is om produksies in Afrikaans te vertaal. Hy praat ook oor die produksie Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran. Rocco de Villiers maak musiek. En op Theo Vorster gee insig oor die Minister van Finansies se Medium Termyn Begrotingsraamwerk Toespraak, wat later hierdie maand plaasvind.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m