Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
RSG — Grondherrvorming is altyd 'n vuurwarm onderwerp op enige platform. Dit was vanoggend ook die fokus op die Monitor-verhoog by Aardklop vanwaar die span die week regstreeks uitsaai. Die gaste, UDM-leier, Generaal Bantu Holomisa en Theo Boshoff, hoof van Agbiz se afdeling regsintelligensie het verskeie uitdagings ontleed en ook die suksesse wat tot dusver behaal is...
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 14 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on October 4, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.