Skip to content
Monitor episode artwork

Sep 28, 2017 24 min

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs

RSG — Johnny Clegg het geen bekendstelling nodig in Suid-Afrika waar hy pas in verskeie stede weer te hoor was as deel van sy Final Journey World Tour. Woensdag vlieg hy Amerika toe en daarna volg n Kanadese konsert toer. Minder bekend is die feit dat hy ook n antropoloog is en Brits van geboorte is. Oor die afgelope drie dekades het Johnny Clegg meer as vyf miljoen van sy albums wêreldwyd verkoop. Trouens Juluka en Savuka is huishoudelike name in veral Frandkryk waar Johnny Clegg bekend staan as Le Zulu Blanc. Vandag kuier Clegg by ons in die ateljee wat ons ook die kans gee om sy musiek te speel.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Monitor

0:00 24:03

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 28, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.