Monitor episode artwork

EPISODE · Sep 13, 2017 · 7 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die etiese dilemma vir ouditeursfirmas en bestuurskonsultasie maatskappye soos KPMG en McKinsey is in die kollig, nadat Corruption Watch SA gesê het hy gaan die Amerikaanse owerhede vra om McKinsey te ondersoek. Dit gaan oor sy optrede by die Gupta-beheerde Oakbay maatskappy in transaksies met Eskom. Intussen het Save SA ander besighede versoek om hulle bande met KPMG te verbreek. Die versoek volg nadat Bell Pottinger 'n kommunikasie-veldtog vir die Guptas bestuur het, wat rasse-spanning in Suid-Afrika verhoog het. Na die bevinding van die Britse reguleerder is Bell Pottinger vir vyf jaar geskors uit die liggaam, terwyl die firma se tak in Asië weggebreek het. Die Britse afdeling van die reklamemaatskappy, Bell Pottinger, is intussen onder administrasie geplaas ná die maatskappy ernstige finansiële verliese gelei het weens sy veldtog in Suid-Afrika. Monitor praat met die Direkteur van die Bestuurskool van die Universiteit Stellenbosch, professor Piet Naude.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 13, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 7:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 7 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 13, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!