Monitor episode artwork

EPISODE · Sep 12, 2017 · 4 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die dood van 'n graad twee leerling van Mpumalanga het die klem opnuut op die bewusmaking van selfdood geplaas. Die Suid-Afrikaanse Depressie en Angs Groep sê selfdood onder kinders, tussen die ouderdom van 10 en 14, neem toe. 'n Woordvoerder van SADAG, Cassey Chambers het aan Vincent Mofokeng vertel dat hulle al meer oproepe van tieners ontvang, wat selfmoordneigings het.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 4:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 12, 2017.

What is this episode about?

RSG — Die dood van 'n graad twee leerling van Mpumalanga het die klem opnuut op die bewusmaking van selfdood geplaas. Die Suid-Afrikaanse Depressie en Angs Groep sê selfdood onder kinders, tussen die ouderdom van 10 en 14, neem toe. 'n Woordvoerder...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!