EPISODE · Sep 11, 2017 · 7 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — "Die wêreld moet die stemme van die vergete vroue van Marikana hoor." Die rolprentmaker Aliki Saragas sê dis hoekom sy die dokumentêr "Strike a Rock" gemaak het. Die fliek is reeds internasionaal bekroon - terwyl dit ook aan stampvol gehore in Groot Brittanje gewys is.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m