Monitor episode artwork

EPISODE · Sep 11, 2017 · 12 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die werk wat die internasionale skakelmaatskappy Bell Pottinger vir die Gupta-familie se Oakbay firma in Suid Afrika gedoen het, het 'n opskudding veroorsaak in die skakelwese professie. Die professie ondersoek nou of 'n Etiese Kode nodig is. Die Internasionale regsfirma, Herbert Smith Freehills, het bevind dat Bell Pottinger se optrede Suid-Afrika potensieel langs rasselyne kon verdeel. Bell Pottinger is vir 5 jaar uit die Britse Openbare betrekkinge en Kommunikasie Vereniging (PRCA) geskors, terwyl die uitvoerende hoof, James Henderson bedank het. Daar is verlede week berig dat Bell Pottinger moontlik vandeesweek onder administrasie geplaas kan word. Instussen het Bell Pottinger se firma in Asië Vrydag aangekondig dat hy gaan wegbreek van die moedermaatskappy. Die departement van Strategiese Kommunikasie by die Universiteit Johannesburg het navorsing gedoen oor Bell Pottinger se optrede in die Oakbay-kontrak, en by ons in die ateljee is Clarissa Muir, 'n dosent wat deel was van die navorsing...

NOW PLAYING

Monitor

0:00 12:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 12 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 11, 2017.

What is this episode about?

RSG — Die werk wat die internasionale skakelmaatskappy Bell Pottinger vir die Gupta-familie se Oakbay firma in Suid Afrika gedoen het, het 'n opskudding veroorsaak in die skakelwese professie. Die professie ondersoek nou of 'n Etiese Kode nodig is....

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!