Monitor episode artwork

EPISODE · Sep 8, 2017 · 2 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Oorlewendes en families van slagoffers van die 1992 Bisho slagting sê daar is nog nie veel gedoen om hulle te help nie. Hulle dring aan op behuising en beurse vir kinders asook werksgeleenthede. Dit was gister die 25e herdenking van die tragedie. 28 Betogers en een soldaat is dood toe die destydse Ciskei verdedigingsmag en betogers, wat aan 'n optog vir politieke vryheid deelgeneem het, slaags geraak het. Hanri Wondergem berig.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 2:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 8, 2017.

What is this episode about?

RSG — Oorlewendes en families van slagoffers van die 1992 Bisho slagting sê daar is nog nie veel gedoen om hulle te help nie. Hulle dring aan op behuising en beurse vir kinders asook werksgeleenthede. Dit was gister die 25e herdenking van die...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!