Monitor episode artwork

EPISODE · Sep 7, 2017 · 25 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Mediese Regskostes het ontplof. SO het die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi in Junie al sy kommer uitgespreek oor die manier waarop pasiente toenemend hof toe hardloop. In baie van die gevalle kan die geskille besleg word sonder daardie duur draai in die hof. SO glo advokaat Alan Nelson, voorsitter van MEDIATION IN MOTION, en ook voormalig n waarnemende regter in die WES-KAAPSE Hoog Geregshof. Trouens Minister Motsoaledi waarsku dat Suid-Afrika eenvoudig nie die soort litigasie kan bekostig in terme van vergoedings kostes nie. HY glo dit sal die HELE gesondheid sektor uitwis. Tans is medici and ander belanghebbendes juis besig om aanbevelings aan die S.A Regs-kommissie te maak met die oog op die samestelling van n witskrif. DIE aanbevelings se spertyd is 30 September. In die ateljee by ons, om hieroor te praat is die president van die Suid-Afrikaanse Ginekologie vereniging, dr Johannes van Waart en Alan Nelson van Mediation in MOTION:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 7, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 25:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 7, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!