EPISODE · Aug 28, 2017 · 15 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die History Workshop by Wits-universiteit en die Wits Historiese Dokumente Navorsingsargiewe het einde verlede week 'n seminaar oor apartheidsargiewe en die rekordhouding in die post-apartheidsera gehou. Heindrich Wyngaard praat hieroor met Alida Kok, dosent in politieke wetenskap aan Unisa, en Hennie van Vuuren, skrywer van die boek Apartheid Guns and Money: A tale of profit.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m