Monitor episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2017 · 2 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die DA sê die Britse Skakelmaatskappy, Bell Pottinger sal vyf dae tyd hê om te appelleer teen die Britse Openbare Skakelliggaam se beslissing wat betref sy veldtog vir die Guptafamilie. Die DA het by die Verenigde Koningryk se Openbare Skakelvereniging gekla dat Bell Pottinger rassespanning in Suid-Afrika aangeblaas het terwyl hy die belange van die Guptas, Duduzane Zuma en ander bevorder het. 'n Mediakenner, Chris Vick het in reaksie op die DA se aankondiging aan Dianke Nel gesê die Britse Openbare Skakelliggaam se besluit is beslis 'n stap in die regte rigting.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 25, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 2:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 25, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!