Monitor episode artwork

EPISODE · Aug 24, 2017 · 4 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die jaarlikse Silwerskermfees het met 'n swierige geleentheid afgeskop. Die ster van die aand was die agt-jarige, Ian Roelofs, wat die rol van die outistiese seun, Alexander, in die fliek Raaiselkind vertolk. Die fliek wat op Annelie Botes se gelyknamige roman gegrond is, was die openingsrolprent van die fees. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 4:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 24, 2017.

What is this episode about?

RSG — Die jaarlikse Silwerskermfees het met 'n swierige geleentheid afgeskop. Die ster van die aand was die agt-jarige, Ian Roelofs, wat die rol van die outistiese seun, Alexander, in die fliek Raaiselkind vertolk. Die fliek wat op Annelie Botes se...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!