Monitor 19 Oktober 2020 - Deel 2 episode artwork

EPISODE · Oct 19, 2020 · 46 MIN

Monitor 19 Oktober 2020 - Deel 2

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die EFF het verlede week baie aandag getrek met omstrede uitsprake tydens 'n saamkoms op Senekal in die Vrystaat. Die party het ondermeer gesê dat daar nie iets soos plaasmoorde in Suid-Afrika is nie. Ons praat met twee ontleders oor die party se optrede en wat ons daarin moet lees. Meer as twee dosyn humanitêre organisasies het 'n ope brief aan die Griekse regering gerig waarin hulle vra dat vergrype teen onwettige migrante ondersoek word. Italië is die jongste Europese land wat oor die naweek begin het om streng Covid-19 regualsies af te dwing.

NOW PLAYING

Monitor 19 Oktober 2020 - Deel 2

0:00 46:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 46 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on October 19, 2020.

What is this episode about?

Die EFF het verlede week baie aandag getrek met omstrede uitsprake tydens 'n saamkoms op Senekal in die Vrystaat. Die party het ondermeer gesê dat daar nie iets soos plaasmoorde in Suid-Afrika is nie. Ons praat met twee ontleders oor die party se...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!