EPISODE · Mar 2, 2021 · 38 MIN
Monitor 2 Maart 2021 - Deel 1
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Nuwe wet wat 'n Grondhof tot stand sal bring, gaan aan die parlement voorgelê word. 'n Onafhanklike paneel het bevind dat daar prima facie bewyse is om met 'n proses te begin om die Openbare Beskermer uit haar amp te verwyder. Solidariteit Skole-ondersteuningsentrum sê die regering moet ruimte skep vir die ontwikkeling van 'n digitale strategie vir skole. Wines of South Africa reageer op die opheffing van die beperkings op drankverkope.
NOW PLAYING
Monitor 2 Maart 2021 - Deel 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m