EPISODE · Aug 24, 2020 · 51 MIN
Monitor 24 Augustus 2020 - Deel 2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die Hooggeregshof in Kaapstad het nog geen uitspraak gelewer in die saak wat die tabakbedryf teen die regering gemaak het nie.; Die Universiteit van Kaapstad stel navorsing bekend oor die effek van die inperking op tabak verkope.; In Stellenbosch in die Wes-Kaap trek die straat-kunsuitstalling "Gemaskerde Meesterstukke" heelwat aandag.; en ons praat met 'n Suid-Afrikaner wat gesinne van die oorledenes van die treinontsporing naby Stonehaven in Skotland bygestaan het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor 24 Augustus 2020 - Deel 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.