EPISODE · Apr 27, 2021 · 47 MIN
Monitor 27 April 2021 - Deel 2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Britse mediese vakjoernaal, THE LANCET, spreek sy kommer uit oor die gebrek aan sielkundige bystand aan vroue wat miskrame ervaar. Die voormalige kabinetsminister Malusi Gigaba se vervreemde vrou, Norma, het voor die Staatskapingskommissie getuig. Sommige partye in die Parlement sê hulle het begrip dat openbare ampsdraers geen verhoging vir 2020/2021 moet kry nie. En 'n springkaanplaag veroorsaak groot skade aan gewasse in die Oos-Kaap.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor 27 April 2021 - Deel 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.