Monitor 28 Januarie 2021 - Deel 1 episode artwork

EPISODE · Jan 28, 2021 · 40 MIN

Monitor 28 Januarie 2021 - Deel 1

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, versoek dat Vlak 3 inperkingsmaatreëls verslap moet word. Die Kaapstad Metro vra inwoners om alternatiewe maniere te oorweeg om hulle geliefdes te begrawe. 'n Ongeïdentifiseerde getuie by die Staatskapingskommissie, wat as Me. K bekendstaan, onthul dat die Staatsveiligheidsagentskap 'n parallelle privaat sekuriteitsdiens vir die persoonlike gebruik van oudpresident Jacob Zuma in werking gestel het. Die Vryheidsfront Plus gaan 'n klag by die Openbare Beskermer indien nadat die Gautengse onderwysdepartement miljoene rand bestee vir die ontsmetting van skole.

NOW PLAYING

Monitor 28 Januarie 2021 - Deel 1

0:00 40:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 40 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on January 28, 2021.

What is this episode about?

Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, versoek dat Vlak 3 inperkingsmaatreëls verslap moet word. Die Kaapstad Metro vra inwoners om alternatiewe maniere te oorweeg om hulle geliefdes te begrawe. 'n Ongeïdentifiseerde getuie by die...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!