EPISODE · Oct 30, 2020 · 44 MIN
Monitor 30 Oktober 2020 - Deel 1
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die EFF-leier se aanrandingsaak is tot volgende jaar uitgestel. Strenger kwotas is ingestel vir die kreefseisoen. Ons kry die jongste oor die omvang van die brandskade in dele van die Vrystaat. Onpadwaardige voertuie is volop in Afrika, maar hulle word in hierdie toestand aan mense verkoop? Wie neem besluite oor befondsing aan die Suid-Afrikaanse Lugdiens? Sommige ontleders meen dit is nié die minister van finansies nie...
NOW PLAYING
Monitor 30 Oktober 2020 - Deel 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m