Monitor 4 Junie 2021 - Deel 2 episode artwork

EPISODE · Jun 4, 2021 · 45 MIN

Monitor 4 Junie 2021 - Deel 2

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Junie matriekeksamen is amptelik afgestel. Die hoof van Ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuning-sentrum, Melanie Buys, sê as 'n skool kan voortgaan met die eksamen, moet hulle dit doen. Versekeraars ervaar 'n toename in doodseise weens die Covid-19-pandemie. Anja Kuys van die Aktuariële Genootskap van Suid-Afrika het meer inligting. Ons fokus op verskeie aspekte van mediese oorplantings, en kyk onder meer na hoe dit werk. Ons praat ook met 'n ma wie se jong kind verlede jaar 'n nieroorplanting gekry het.

NOW PLAYING

Monitor 4 Junie 2021 - Deel 2

0:00 45:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 45 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 4, 2021.

What is this episode about?

Die Junie matriekeksamen is amptelik afgestel. Die hoof van Ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuning-sentrum, Melanie Buys, sê as 'n skool kan voortgaan met die eksamen, moet hulle dit doen. Versekeraars ervaar 'n toename in doodseise...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!