Monitor 8 Maart - Deel 1
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Verskeie universiteite begin met die registrasie van studente vir die 2021 akademiese jaar. Ons bespreek Pous Franciscus se geskiedkundige besoek aan Irak. Durban het die helfte minder besoekers in die 2020 feesseisoen gehad vergeleke met 2019. Die VN se Hoëkommisaris vir Menseregte, Michelle Bachelet, dring aan op 'n onafhanklike ondersoek na die moord op honderde burgers in Ethiopië se Tigraystreek.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 39 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on March 8, 2021.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.