Monitor 8 Maart - Deel 2 episode artwork

EPISODE · Mar 8, 2021 · 45 MIN

Monitor 8 Maart - Deel 2

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Reaksie op SANRAL se waarskuwing aan motoriste dat hulle nie hulle voertuiglisensies sal kan hernu as hulle uitstaande e-tolskuld het nie. Die uitvoerende direkteur van die Verenigde Nasies se vroueorganisasie, dr. Phumzile Mlambo-Ngucka, meen spesiale kwotas moet ingestel word om die aantal vroue in leierskapposisies te vermeerder. Die hertog en hertogin van Sussex se omstrede onderhoud met Oprah Winfrey is in Amerika uitgesaai. Verskeie opposisiepartye in die parlement dring daarop aan dat die Openbare Beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, uit haar amp verwyder word.

NOW PLAYING

Monitor 8 Maart - Deel 2

0:00 45:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 45 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on March 8, 2021.

What is this episode about?

Reaksie op SANRAL se waarskuwing aan motoriste dat hulle nie hulle voertuiglisensies sal kan hernu as hulle uitstaande e-tolskuld het nie. Die uitvoerende direkteur van die Verenigde Nasies se vroueorganisasie, dr. Phumzile Mlambo-Ngucka, meen...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!