MONITOR TERREUR DISKOERS
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Monitor fokus op terreur: Navorsers sê dat, alhoewel dit voorkom asof ons in 'n vlaag van terreur leef, aanvalle tussen 1970 en 1994 baie meer algemeen as nou voorgekom het. Ivor Price en Anita Visser praat met Peter Knoope, voormalige direkteur van die Internasionale Sentrum Teen Terreur, en Jasmine Opperman, die Afrika direkteur van die Terreur Navorsings- en Ontledings Konsortium, TRAC.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 16 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on January 20, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.