EPISODE · Aug 20, 2018 · 5 MIN
Monitor - Vaal Toerisme
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Rou riool wat vanaf die Emfuleni-munisipaliteit in die Vaalrivier vloei, het 'n negatiewe invloed op toerisme-bedrywighede in die omgewing. Verskeie ondernemings maak staat op die rivier as 'n toeriste-aantreklikheid, maar sake-eienaars sê mense is huiwerig om rivier-dorpe te besoek weens gesondheidsrisikos. Jamaine Krige berig.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor - Vaal Toerisme
0:00
5:01
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 5 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on August 20, 2018.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!