EPISODE · Jun 13, 2017 · 2 MIN
MOODY'S AFGRADERING NIE EINDE VAN WÊRELD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die afgradering van vyf van Suid-Afrika se grootste banke, na die ekonomiese afgradering van die land deur die kredietgradeeringagentskap, Moodys, is nie die einde van die wêreld nie. Soos sê die hoof-ekonoom van economist punt co punt za, Mike Schussler. Schussler het gereageer op die nuus en gesê die stap om banke af te gradeer is ook nie onverwags nie. [Suzanne Paxton]
Embed this episode
NOW PLAYING
MOODY'S AFGRADERING NIE EINDE VAN WÊRELD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.