EPISODE · Jun 28, 2017 · 3 MIN
MOONTLIKHEID VAN NUWE ANC LEIERSKAP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Waarnemers van die plaaslike politiek bespiegel oor die moontlikheid van 'n nuwe ANC-leierskap wat kandidate uit die sogenaamde Dlamini-Zuma asook Ramaphosa-faksies insluit. Heindrich Wyngaard vra aan die politieke kommentator, voormalige ANC LP en oudambassadeur, Melanie Verwoerd hoe moontlik dit is.
NOW PLAYING
MOONTLIKHEID VAN NUWE ANC LEIERSKAP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m