MOTSOENENG AFDANKING episode artwork

EPISODE · Jun 14, 2017 · 3 MIN

MOTSOENENG AFDANKING

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG het die afgelope maand amptelik teruggekeer na 'n beleid om 76 persent plaaslike musiek te speel. Die SAUK is voorheen onder die leierskap van die voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, verplig om negentig persent plaaslike musiek te speel. Die voorsitter van die tussentydse SAUK-raad, Khanyisile Kweyama, het aan die parlement se portefeuljekomitee oor kommunikasie gesê dat Motsoeneng nie 'n goue handdruk gaan ontvang nie, en dat hy nie vir die oorblywende deel van sy kontrak uitbetaal word nie, omdat hy aan wangedrag skuldig bevind is. [Justin Kennerley]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 14, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

MOTSOENENG AFDANKING

0:00 3:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 14, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!