EPISODE · Oct 21, 2016 · 5 MIN
MOTTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
"Baanbrekerswerk" en "Enig van sy soort". So beskryf wetenskaplikes 'n projek wat tans aan die gang is om 'n volledige reeks boeke oor motte van Suid-Afrika te skryf. Ondanks die feit dat daar duisende mot-spesies is, en talle wat nog ontdek kan word, bestaan daar nie so 'n boek nie. Hanri Wondergem was by die sewende jaarlike Oppenheimer De Beers-groep Navorsingskonferensie in Johannebsurg waar sy die leier van die projek raakgeloop het.
NOW PLAYING
MOTTE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m