EPISODE · Nov 30, 2015 · 1 MIN
MTN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Monitor en Spektrum het verskeie klagtes ontvang na aanleiding van ons gesprek vroeër oor uitermatige hoë MTN Selfoon rekening. Baie verbruikers kla dat hulle rekening die afgelope paar maande etlike duisend rand per maand beloop nadat hulle voorheen nooit maar as R500 betaal het nie. Die woordvoerder van die Nasionale Verbruikers Kommissie, Trevor Hattingh het verbruikers uitgenooi om by die organisasie klagtes in te dien oor die probleem.
Embed this episode
Ready to play
MTN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.