MTN WAARSKU TEEN FOON BEDROG episode artwork

EPISODE · Jul 21, 2017 · 2 MIN

MTN WAARSKU TEEN FOON BEDROG

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

MTN het sy netwerkgebruikers gewaarsku om nie terug te bel as jy 'n oproep van 'n onbekende internasionale nommer gemis het nie. Die oproep is waarskynlik deel van 'n nuwe skelmstreek genaamd Wangiri Fraud. Die bedrogspul het sy oorsprong in Japan. Dié skelmstreek is 'n soort foonbedrog waar die oortreder lukraak selfoonnommers bel en dan ná een lui neersit. Op die ontvanger se foon lyk dit dan of hy of sy 'n oproep gemis het. Die meeste mense is in die versoeking om terug te bel, maar wanneer hulle dit doen, word hoë oproep-tariewe gehef. Die Operasionale bestuurder vir bedrog by MTN Morne Du Plessis sê die bedrieers verander elke twintig minute die nommer vanwaar hulle bel...

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 21, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

MTN WAARSKU TEEN FOON BEDROG

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 21, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!