EPISODE · Jul 17, 2017 · 2 MIN
MUNISIPALE AFVALWATER KAN MOONTLIK HELP OM LEWENS TE RED
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Munisipale afvalwater kan dalk ʼn belangrike bondgenoot wees in die stryd teen antibioties- weerstandige bakterieë en swamme wat verskeie siektes veroorsaak. Dít is een van die hoofbevindinge van ʼn nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch. Dianke Nel het meer besonderhede.
Embed this episode
NOW PLAYING
MUNISIPALE AFVALWATER KAN MOONTLIK HELP OM LEWENS TE RED
0:00
2:47
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 17, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!